Life@Wild Game Lodge
         
  Tuis | Toeriste | Jagters | Kontak Ons Home | Tourists | Hunters | Contact Us  
         
         
  Toeriste    
         
  Gallery  
         
 
Inligting
  • Eksklusiwiteit en privaatheid is vir ons ‘n prioriteit – ongeveer 200 hektaar ongerepte natuur net vir jou!
  • Spesies op die Wildsplaas: Blesbok, Steenbok, Duiker, Eland, Gemsbok, Kameelperd, Rooibok, Rooihartbees, Zebra, Waterbok, Swartwildebees, Springbok, Njala, Volstruise & Verskeie Voël spesies en Leeus.
  • Ruskamp veilig met elektriese omheining
  • Die veilige Ruskamp is 'n selfsorg eenheid met twee slaapkamers (beddegoed ingesluit) word daagliks gediens
  • Die boonste kamer stap uit op ‘n dek
  • Volledig toegeruste kombuis, badkamer met bad en stort (ingesluit handdoeke)
  • Volledig toegeruste sitkamer, eetkamer op die stoep met gas braai / kaggel
  • Boma & swembad met houtdek
  • Sonkrag met invertor beskikbaar vir selfone
  • Aktiwiteite: staproetes, bergfiets roetes, voëlkyk, wildbesigtiging, swem, ens.
Tariewe
  • Tariewe beloop R300.00 per persoon per nag, kinders onder 12 jaar halfprys (minimum van 2 persone vir 2 nagte)
  • Privaat funksies R1000.00 per dag
  • Wildbesigtiging R50.00 per persoon per rit, kinders onder 8 jaar gratis
  • 1 x Kruiwa braaihout gratis per dag, daarna betaalbaar R50 per kruiwa (welkom om eie hout te bring)
Betaling
  • 50% Deposito betaalbaar by bespreking
  • LW:  Indien geen deposito ontvang word binne 72 uur, word bespreking automaties gekanselleer
  • Vereffening van rekening voordat u die perseel verlaat
  • Betaling kan per kontant of direkte internet betaling geskied
  • Geen tjeks word aanvaar nie
  • Faks betaalstrokie na (018) 468-5432 of epos: info@wildgamelodge.co.za
Terms & Voorwaardes
  • Enige persoon betree die plaas op eie risiko – reg en toegang voorbehou
  • Voertuig beskikbaar vir wildsbesigting, alternatiewelik eie voertuig. Alle paaie is motor vriendelik
  • Spoedgrens is 25km/h
  • Geen motorfietse/vierwiel-motorfietse word toegelaat nie
  • Fooitjies vir die personeel is absoluut op eie diskressie
  • Enige skade aangerig aan die plaas of sy toerusting sal verhaal word
  • Geen drank mag aan die personeel gegee word nie
  • Geen bottels / glase in die swembad toegelaat nie
  • Slegs die opwas van skottelgoed en skoonmaak van kombuis en kamers word deur die bediende hanteer, geen ander take asb
  • Rokers: Rook word nie binne die Lodge toegelaat nie
  • Geen hout mag vanaf die jagkamp of plaas verwyder word nie
  • Geen bome, plante of struike mag beskadig of verwyder word nie
  • Die Eienaars of verteenwoordiger behou die reg voor om enige persoon te vra om die plaas te verlaat, indien die persoon nie by die bogenoemde voorwaardes hou nie.
 
Information
  • Exclusivity and privacy are our priority – approximately 200 hectare nature just for you!  
  • Species on the Game Lodge: Blesbok, Steenbok, Duiker, Eland, Gemsbok, Kameelperd, Rooibok, Rooihartbees, Zebra, Waterbok, Swartwildebees, Springbok, Njala, Ostriches & Several Birds species and Lions.
  • Lodge, safe with electric fencing
  • The Lodge has a self catering unit with two rooms (bedding included) - serviced daily
  • The top floor walks out on a deck
  • Fully equipped kitchen, bathroom with bath and shower (towels included)
  • Fully equipped sitting lounge, dining room with terrace equipped with gas braai (barbeque) / fireplace
  • Boma & swimming pool with wood deck
  • Solar power with inverter available for charging cell phones
  • Activities include: trails, mountain bike trails, bird & game viewing, swimming, etc.
Tariffs
  • Tariffs are R300.00 per person per night, children under the age of 12 years are half price (minimum of 2 persons for 2 nights)
  • Private functions R1000.00 per day
  • Game watching is R50.00 per person per drive, children under 8 years free
  • 1 x Free wheelbarrow wood per day, thereafter R50 charge per wheelbarrow (You are welcome to bring your own wood)
Payment
  • 50 % Deposit payable on reservation
  • Please take note that should no deposit be received within 72 hours, the reservation would be cancelled automatically
  • Full amount must be paid before leaving the premises
  • Account may be paid either in cash or internet payment
  • No cheques accepted
  • Fax proof of payment to (018) 468-5432 or email: info@wildgamelodge.co.za
Terms & Conditions
  • Any person entering the premises, does it at own risk - right of admission reserved
  • Vehicle available for game drives, alternatively your own vehicle may be used. All roads are car friendly
  • Speed limit is 25km/h
  • No motorbikes/quad bikes allowed
  • Tipping the staff is completely at your own discretion
  • Any damage to the farm or its equipment will be recovered
  • No alcohol may be given to the staff of the Lodge
  • No bottles or glasses allowed in the pool
  • Only the dishwashing and cleaning of the kitchen & bedrooms will be done by the domestic worker - no other tasks may be given
  • Smokers: No smoking within the Lodge
  • No wood may be taken from the Game Lodge
  • No trees or plants may be damaged or removed
  • The owners or representatives deserve the right to request any person to leave the premises should the person not comply with the above terms & conditions.
 
 
Home | Tourists | Hunters | Contact Us - Map
© All rights reserved. @Wild Game Lodge. 2011-2019.
   
  Designed & Hosted by CyberGalore